
|
Kort prosa vertaal in ander
tale:
- 'Una pequeña nube en medio del mar, como la mano de un
hombre
' in Quimera, uitgawe onbekend, bl.191ff. (Onder die naam:
Ingrid Scholtz).
- Fragment van Klaaglied vir Koos in Nederlands,
vertaling deur André Brink & J.M. Coetzee (Eds.): A Land Apart. A South African
Reader.
- Fragment van Karolina Ferreira in Riet de
Jong-Goossens (Ed.): Kort Afrikaans. 1995. Amsterdam: Nijgh en Van Ditmar.
Toneelstukke:
- Epoem. USAT Dramafees, 1980. Ook gepubliseer
in The Bloody Horse November-Desember, 1980.
- Willem, Ben, Koos en Jopie. USAT Dramafees ,
1982.
- Klaaglied vir Koos. Aagepas vir die verhoog
deur Christo Leach en Barney Simon; regie deur Barney Simon. Markteater, Augustus 1986.
Ander publikasies:
- Gasredakteur, spesiale uitgawe van Stet oor
Stellenbosch. (Stet 2 (3), Junie 1984).
- Laat ons vleis nuut soos vars kool bly. In: Frieda Harmsen
(ed.): Art and articles. 1973. Kaapstad: A.A. Balkema. (Onder die naam: Ingrid
Winterbach).
- Verskeie boekresensies in Die
Burger en Rapport
.
|