Die Lettie Viljoen-projek

Die Lettie Viljoen-tuisblad is geskep as werkopdrag vir die honneurskursus in Afrikaanse prosa aan die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Natal, Durban.

Die projek is voltooi deur Nelia Oets, Baukje Stam en Janine Joubert.

Studieleier: Eduan Swanepoel

 

Nelia Oets BSc Fisioterapie(Stell), BA(Natal), Honneursstudent in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Natal, Durban.

Baukje Stam, Vierdejaar student in Sosiologie aan die Katholieke Universiteit Brabant, Tilburg, Nederland. Tans tydelike Honneursstudent aan die Universitiet van Natal as deel van die KUB-UND-samewerkingsprojek.

Janine Joubert BA(Natal), Honneursstudent in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Natal, Durban.

Die Motteweb

|Tuisblad|Oeuvre|Biografie|Publikasies|Projek|Kunswerke|Klaaglied|Erf|Belemmering|Karolina|Landskap|